Die Woord vir Dinsdag 7 Oktober 2025
Ellende wag vir julle wat huis na huis inpalm,
die een plaas na die ander in die hande kry,
totdat daar geen plek vir ander oorbly nie
en net julle grondeienaars in die land is.
Jesaja 5:8
Ons het niks in die wêreld ingebring nie;
ons kan ook niks daaruit wegneem nie.
As ons dan kos en klere het,
moet ons daarmee tevrede wees.
1 Timoteus 6:7-8