Heilige Gees lei ons vandag

Heilige Gees, lei ons vandag om die regte besluite in ons lewens te maak.

 

Wys vir ons wat reg is en wat verkeerd is,

sodat die besluite wat ons maak God kan verheerlik.

 

Laat ons op die regte paaie wandel,

sodat ons nie struikel nie.

 

Maar volhard tot die einde toe,

en die Here sal ons beloon vir ons toewyding en volharding.

voetstappe

 

1 thought on “Heilige Gees lei ons vandag

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui