U is Groot, O Here

1 Johannes 4:4 – Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, Groter is as Hy wat in die wêreld is.

 

Vader, dit voel vir ons asof die lewe swaar op ons druk en die eise van die lewe net te veel word.

 

Dit voel of ons nie asem kan haal nie. Die wêreld raak net boser en boser.

 

Maar U het dit klaar oorwin, en U is Groter as al die negatiewe en destruktiewe gebeure wat op die aarde plaasvind.

 

U is in beheer. Amen

3 thoughts on “U is Groot, O Here

  1. judith sê:

    Prys die Here!

  2. Annalien Booysen. sê:

    Baie dankie, dit het my net weer laat besef hoe groot ons God is! Watter “awesome” troos!

    1. Dit is ‘n plesier Juffrou Annnalien : )

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui