Die Woord vir Woensdag 3 Junie 2026
Ons lewe deur geloof, nie deur sien nie.
2 Korintiërs 5:7
Omdat Abraham geglo het, het hy gehoor gegee
toe God hom geroep het om weg te trek
na die plek toe wat hy as erfdeel sou ontvang.
Hy het weggetrek sonder om te weet waar hy sou uitkom.
Hebreërs 11:8
Amen! Ja Anna vergifnis is nie altyd maklik nie, al is ons is ook partykeer aandadig aan dinge, vra ons weer onvergifnis en daarom bly Liefde die Grootste Gebod!