Elke dag is ‘n geskenk van God

Kolossense 3:16 – Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here.

 

Dankie Here vir nog ‘n dag.

‘n Geskenk uit die Vader se Hand.

Laat ons besef hoe kosbaar elke dag is,

en dat ons sal lewe om U Naam te Verheerlik.

Amen

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui