Gehoorsaam aan U O God

Johannes 15:5 – Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.

Here Jesus, laat ons elke dag strewe om aan U gehoorsaam te wees. Sodat ons dit sal doen wat U Woord verlang, 24 uur per dag. Dat ons elke dag kan besef hoe afhanklik ons is van U, en dat ons goeie vrugte sal dra wat vir U aanneemlik is O Here. Amen

2 thoughts on “Gehoorsaam aan U O God

  1. laetitia sê:

    Tku for all ur inspirations. Always love hearing what the Spirit places on ur heart to share.

    1. It is a pleasure Laetitia. Thank you : )

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui