Die Here se Wil het geskied: Donald Trump wen die Amerikaanse Verkiesing

Die oggend van die 14de Junie 2016 het die Here vir my gesê: “Die muur (Mexico muur) sal gebou word. Donald Trump gaan strukture, en ander goed wat Amerika al die jare gevange gehou het af breek.”

Baie goed gaan in Amerika verander, maar dit is ten goede. Dit gaan beter gaan met die mense in Amerika. Goed gaan weer opgehou word en vooruitgang gaan geskied. Herlewing sal uitbreek in Amerika.”

Die Here se Wil het geskied, en mag die Here in Donald Trump se hart werk om hom meer te verander. Sodat hy, Donald Trump ‘n dienaar van Christus kan wees.

Die Here seën julle

4 thoughts on “Die Here se Wil het geskied: Donald Trump wen die Amerikaanse Verkiesing

  1. Trudie sê:

    Wow!!!!! Die Here is voorwaar ‘n Waarmaker van Sy Woord!!!! Baie seën

    1. God is Groot en met die Here is enige iets moontlik. ‘n Geseende dag vir jou verder Trudie : )

  2. Maria da Silva sê:

    Hi Anet.dankie ek was regtig skeptie oor Trump.

    Ek was so bekommerd dat hy die anti chris is

    ek het ook nie van hom gehou oor hy nie n vrou respekteer

    baie dankie dat jy vir ons wonderlike boodskap gee

    groete

    1. Dit is ‘n plesier Maria : )

Laat 'n boodskap na Trudie Kanselleer die opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui