Joernaal: 16 Desember 2014

Terwyl ek slaap sê die Here: “My Uitverkorene, ek wil jou die goue strate wys van die Hemel.”

Alles het baie geblink en ek kon niemand sien nie. Ek het net die Heerlikheid van God en die vrede wat daar was gevoel wat my omring het.

Die laaste keer wat ek voor die Troon van God gestaan het was 16 jaar terug. Woorde kan nie die Hemel en die Troon van God beskryf nie. Prys die Here!!!

Die Here seen julle

1 thought on “Joernaal: 16 Desember 2014

  1. Laetitia sê:

    Hallelujah! !!!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui