Ek het tot die Here gebid en toe antwoord die Here.
Die Here sê vir my: “Ek is besig om in jou te werk, My kind. Ek moet jou skaaf. Ek moet dit doen”, sê die Here. “Jy was en is dapper en jy het ver gekom. Hou moed en rus in My vrede. Jou opdrag is groot en jy gaan baie besig wees. Maar Ek sal altyd saam met jou wees. Rus weereens in My vrede.”
Die Here seen julle