Joernaal: 26 Desember 2014

In die middag toe ek gaan bid sien ek die volgende visioen: Ek loop saam met Jesus. Jesus wys vir my ’n plek wat soos ’n klein kerkie lyk. ’n Deur gaan oop en Jesus loop langs my terwyl ons in die paadjie afstap in die kerk.

Daar sit mense in die kerk-banke en ons loop tot voor op die podium, maar ek staan nie agter die preekstoel nie. Ek staan eenkant en ek sien hoe ek praat. Jesus sê toe vir my: “Praat, die mense sal luister.”

Die Here seen julle

4 thoughts on “Joernaal: 26 Desember 2014

  1. Laetitia sê:

    Amen. Never stop my friend.

    1. I will run the race to the end my friend. Enjoy a blessed Sunday Laetitia : )

  2. Trudie van Vreden sê:

    Wow!!! Dankie dat jy nog steeds praat! Dit maak ‘n verskil in mense se lewens!
    Baie seën

    1. Dit is ‘n plesier Trudie. ‘n Geseende Sondag vir jou. Groete Anet : )

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui