Joernaal: 29 Desember 2014

Ek gaan bid die middag en ek sien die volgende beeld: Ek sien waar ek in ‘n kerkie is.

Ek sien hoe ek praat en my arms is omhoog. Dan sien ek hoe mense vorentoe kom en voor my op hulle knieë gaan.

Toe vra ek die Here: “Hoekom is die mense op hulle knieë?” Toe sê die Here: “Ek sal in tyd vir jou verduidelik hoekom. Die mense se lewens sal drasties verander word. Maar vir nou rus in My Vrede, My kind.”

Die Here seen julle

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui