Ons dien ‘n Groot, Almagtige God

Matthew-19

Matteus 19:26 ~ Jesus het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik.”

As jy jouself heeltemal oorgee aan die Here en Hy jou pad bepaal, is enige iets moontlik.

Plaas jou vertroue in die Here.

Hy sal jou nooit teleurstel nie.

Wonderwerke gebeur nog vandag,

en dit geskied alles uit die Vader se Hand.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui