Onverganklik is die liefde van die Here

bride of christ

Psalm 103: 1-5 ~

1 Ek wil die Here loof,

met alles wat in my is,

wil ek Sy heilige Naam loof.

2 Ek wil die Here loof

en nie een van Sy weldade vergeet nie.

3 Dit is Hy wat al my sonde vergewe,

wat al my siekte genees,

4 wat my red van die graf

en my met liefde en ontferming kroon,

5 wat my die goeie in oorvloed

laat geniet,

my die jeudige krag van die arend skenk.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui