As Christene gaan ons ly in hierdie wêreld.
Maar moenie mismoedig word nie,
bid sonder om op te hou.
Want die Vader gaan ons beloon,
wanneer Hy weer gaan kom om alles nuut te maak.

© Anet Basson
As Christene gaan ons ly in hierdie wêreld.
Maar moenie mismoedig word nie,
bid sonder om op te hou.
Want die Vader gaan ons beloon,
wanneer Hy weer gaan kom om alles nuut te maak.

© Anet Basson