Die Here se koms is naby

Mense dit is tyd om ernstig te raak.
Die tyd om speletjies te speel is verby.
Jy gaan jouself moet begin afvra:
Waar staan ek met die Here?
Tyd is besig om uit te hardloop
en die Here se koms is nie ver nie.

Mense word wakker!!!
Orals is die tekens om julle.
Kyk om julle rond en julle sal sien wat gebeur.
Die tyd kom nader wanneer die Here sy ware kinders gaan kom verlos.
Gaan jy een van hulle wees??

Dink hieroor na want jy moet ‘n keuse begin maak.
Dit is nie meer lank nie.
Die Here se koms is spoedig!!!

2 thoughts on “Die Here se koms is naby

  1. laetitia dentry sê:

    I praise God for how He’s blessed u. Amen to all ur posts.

    1. Thank you Laetitia. But all the Glory must go to God.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui