Die Vrug van die Gees

Galasiërs 5:22 – Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.

Vader, ek vra dat U ons vrugte sal laat dra, tot verheerliking van U Koninkryk.
Ek vra dat U die Heilige Gees sal stuur, om in ons te bly en ons te lei.
Sodat ons ligdraers in hierdie wêreld kan wees.
En dat U ons kan uitken aan die vrugte wat ons dra, en dit U hart verwarm.
Ek bid dit in Jesus Christus Naam.
Amen

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui