Geskape vir U doel

Here die vallei waarin ek myself bevind,
voel so donker en diep.
Maar deur geloof besluit ek, om U as my Verlosser te vertrou.

Bemagtig my Here,
om alles te wees wat U wil hê ek moet wees.
Want U het my geskape,
met ‘n spesifieke doel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui