Om ‘n dienaar van Christus te wees

Psalms 19:15 – Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o Here, my rots en my verlosser!

Here, as daar goed is wat verander moet word in my lewe. Verander dit asseblief sodat ek ‘n ware, rein en onbevlekte werktuig kan wees. Dat U my kan gebruik om U Koninkryk hier op aarde te vestig. Amen

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui