Vind rus by Jesus

Lukas 8:27 – En hulle het na Hom gegaan en Hom wakker gemaak en gesê: Meester, Meester, ons vergaan! Hy staan toe op en bestraf die wind en die watergolwe, en hulle het bedaar en daar het ’n stilte gekom.

Al woed storms om ons. Weet ons dat ons totale vrede en rus kan ervaar by U, Here Jesus. Here U laat die storms in ons lewens bedaar deur U Oneindige Liefde wat ons omvou.

Amen

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui