Die Here sê vir my: “Jou bediening wag vir jou.”
Ek vra die Here hoe groot die bediening is. Die Here antwoord: “Dit is ’n klein bediening.”
Toe sê die Here: “Jy gaan met die jeug werk. Hulle het afgedraai, bring hulle terug na My toe. Jy gaan praatjies lewer. Nog net ’n bietjie dan is jy daar. Ek sal die
woorde in jou mond sit en vir jou sê wat om te doen. Rus vir nou eers in My Vrede, My Uitverkorene.”
Die Here seen julle
Hallelujah!!! He’s perfect time is sooo spot on.
Amen!