Die Here is vir ons

Romeine 8:31 – As God vir ons is, wie kan dan teen ons wees.

Somtyds voel dit vir ons of mense ons nie aanvaar nie, en ons voel verwerp. Ons voel dan alleen en dat mense nie van ons hou nie. Al probeer ons hoe hard, ons kan mense nie tevrede stel nie.

Die Here sal ons nooit verlaat nie. Hy is altyd met ons. Al verlaat mense ons lewens. Die Here sal ons nooit verlaat nie.Hy is altyd met ons. Ons is Sy kinders en Hy is baie lief vir ons.

Liefde

2 thoughts on “Die Here is vir ons

  1. Maria da Silva sê:

    Dankie Anet wonderlike boodskape waardeer opreg
    groete

    1. Dit is ‘n plesier Maria : )

Laat 'n boodskap na Maria da Silva Kanselleer die opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui