Romeine 8:31 – As God vir ons is, wie kan dan teen ons wees.
Somtyds voel dit vir ons of mense ons nie aanvaar nie, en ons voel verwerp. Ons voel dan alleen en dat mense nie van ons hou nie. Al probeer ons hoe hard, ons kan mense nie tevrede stel nie.
Die Here sal ons nooit verlaat nie. Hy is altyd met ons. Al verlaat mense ons lewens. Die Here sal ons nooit verlaat nie.Hy is altyd met ons. Ons is Sy kinders en Hy is baie lief vir ons.


Dankie Anet wonderlike boodskape waardeer opreg
groete
Dit is ‘n plesier Maria : )