Jy is nie alleen nie

Al voel jy alleen en dat mense jou verwerp het,

en jy voel jy kan nie meer aangaan nie.

 

Weet dit dat die Here jou nooit sal verlaat nie.

Jy is Sy kind en met Sy bloed is die prys reeds betaal.

 

Hy sal jou nooit verwerp nie en sal altyd Sy verlore skaap gaan soek.

Die Here sal jou krag gee om aan te gaan in hierdie lewe,

saam met die Here is jy tot enige iets in staat.

 

Hebreërs 13:5 – “Ek (God) sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.”

 

Fillipense 4:13 – “Jy is tot alles in staat deur My wat jou krag gee.”

2 thoughts on “Jy is nie alleen nie

  1. Annalien Booysen. sê:

    Amen, ja Amen!

  2. judith sê:

    Sonder God in my lewe is ek niks, prys die Here!

Laat 'n boodskap na Annalien Booysen. Kanselleer die opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui