Joernaal: 21 Januarie 2015

Die middag sê die Here vir my: “Jy is opreg, My kind. Jy is nederig. Min het jy op aarde, maar jou skatte in die Hemel is baie. Hier op aarde gaan mense jou verwerp. Maar weet dit jy is, My kind en uitverkorene. Verwerping gaan kom. Mense wil nie luister nie.

“Dinge is besig om in plek te val. My tyd kom al hoe nader. Wees wakker, My kind. Moenie slaap nie. Die Koninkryk van God is oppad. Rus, My kind.”

 

‘n Geseende Dinsdag vir julle

1 thought on “Joernaal: 21 Januarie 2015

  1. laetitia sê:

    Amen!!!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui